’n Produksiehuis vir mense wat nie sonder die idee van kuns kan voortbestaan nie, en die aantrekkingskrag van drome voel.
Dit is ’n ruimte vir verwondering, vir tweedekanse, vir stories vertel wat ons herhinder dat dit nooit te laat is om te speel nie.
Ons hoop dat ons werk iets kleins en helders in elke kyker laat flikker, en hulle aanmoedig om aan te hou reis, selfs wanneer die pad onseker voel!